Welcome to Summerwood!
Since 1946 Summerwood has been providing children with an excellent foundation for school and for life.
We have deep roots in Summerstrand and have learned to use our unique beachfront environment to full advantage in providing enriching educational experiences for our children. Thanks to a tradition of encouraging parental involvement, Summerwood is in tune with the values and aspirations of the community. We believe that education should be challenging, but enjoyable.
Ons glo dat elke kind by Summerwood spesiaal moet voel en erkenning moet geniet as ’n gewaardeerde lid van die skoolfamilie en die wyer gemeenskap. Ons glo ook dat dit vir kinders uiters voordelig is om te leer om ander te dien en te eerbiedig.
Ons personeel is ’n professionele span wat hulle daaraan wy om dié gekoesterde ideale te bevorder.
Ons moderne fasiliteite, innoverende tegnologie, nie-diskriminerende, Christelike grondslag en parallelmedium (Engels en Afrikaans) benadering, dra alles by tot die welslae en eie karakter van Summerwood.

